apk.dog
Permainan terbaik untuk Android"
Iklan

Hai, Anda bisa mengunduh file APK "Maroela Media" untuk Android secara gratis, versi file apk adalah 7.3.15 untuk mengunduh ke perangkat android Anda, cukup klik tombol ini. Mudah dan terjamin. Kami hanya menyediakan file apk asli. Jika ada materi di situs ini yang melanggar hak Anda, laporkan kami

Tangkapan layar dari Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
  • Maroela Media
Deskripsi Maroela Media

Al jou nuus - gratis dalam bahasa Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Meningvormers gesels kopstukke di Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure di Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Hierdie is ons Beta-weergawe – kom toets saam met ons en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Aplikasi Sonder jou bly ons en ons hart gebroke.

Iklan
Riwayat versi Maroela Media
Baru di Maroela Media 7.3.15
Terima kasih telah menggunakan Maroela Media! Pembaruan ini mencakup perbaikan bug dan peningkatan kinerja.
Mohon beri peringkat untuk aplikasi ini
Info selengkapnya
Iklan
Versi APK Maroela Media lainnya untuk Android
Android populer aplikasi untuk Android